Gelofte volk

Die gelofte volk

Agtergrond van die Gelofte volk.
Hierdie is ‘n kort opsomming van die ontstaan van die gelofte volk en omstandighede wat gelei het tot die vorming van die bevolkings in Suider Afrika.

Die oudste bevolkings staan bekend as Hottentotte, San, Khoi en Boesman. Hierdie volke word beskou as inheems terwyl al die ander agterna gekom het om in Suider Afrika te woon.

Jan Van Riebeeck Begin van Gelofte volk
In 1652 ontdek Jan Van Riebeeck met drie skepe, Dromedaris, Tyger en Hyger die draaipunt van Afrika en noem dit Kaap de Goede hoop.

Hulle het die volk, Hottenotte aan die Kaap gevind en daar het ‘n Kleurling nasie ontstaan. Die kasteel is gebou en die Kaap was hollands. Ander Europese nasies het hulle ook gevestig in die streek en later het die Engelse die Kaap geannekseer en geheers oor almal. Slawe was ingevoer en later jare het ook seks plaasgevind tussen die Blankes en swartes en ‘n derde nasie as ‘n kruis nasie het ontstaan. Die meerderheid van die Kleurling nasie woon vandag nog meesal saam in die Wes-Kaap en Noord-Kaap.

Boere nasie. (1837)
Die ontstaan van die Boere nasie het ontstaan uit boere (farmers) wat ontevrede was met toestande teen die Vetrivier. Die boere het besluit om noordwaarts te trek om onder die Engelse regering weg te trek. Die mense was toe genoem Voortrekkers.

Die voortrekkers het oor die Oranje rivier getrek wat toe onbewoonbaar was en hulle gevestig by Winburg. Die staat was toe genoem die Vrystaat en geag vry te wees.

Sommiges het egter verder noord getrek oor die Vaalrivier na Potchefstroom en die staat genoem Transvaal. (Anderkant die Vaal) Sommiges het egter ook oor die Drakensberge getrek na Natal. Hulle het gevind dat die Qhosa nasie deur Zoeloes suid verjaag is en dat die Zoeloes komende van die noorde ‘n sterk nasie is.

Piet Retief was een van die leiers en het met die Zoeloe hoof, Dingaan gaan onderhandel om in Natal te woon. Dingaan vermoor egter vir Piet Retief en sy manne. Dingaan stuur toe ook sy magte om Piet Retief se mense (meeste vroue en Kinders) te vermoor. By Blaawkrans word bykans almal vermoor en die baba’s se koppe was teen die ossewaens se wiele dood gekap. Dit was baie wreed en daar is verwys na barbare of ‘n baarbaarse nasie.

Gelofte Volk
Enkele Voortrekkers het per perd ontsnap om hulp te gaan soek en ook om ander te waarsku. Die Voortrekkers was genoem towenaars en moes almal vermoor word.

Die Voortrekkers trek laer en omring hulle met die ossewaens en takke. Die osse en perde was ook binne die laer. Aan een front was daar ‘n rivier en die ander front het ‘n ronding gevorm. (Soos ‘ D) Na die skokkende nuus oor Piet Retief en sy mense het hulle egter gebid en ‘n gelofte afgele voor die almagtige lewende God. God Drie Enig.

Bloedrivier

Onder Andries Pretorius en Sarel Cilliers in 1838
464 Blankes en 59 Kleurlinge veg teen 13 000

Die Gelofte was dat as God hulle die oorwinning teen die menigte swart magte sal gee hulle die dag altyd sal eer, ook sal hulle onder hulle nageslagte dit oor vertel en as Gelofte dag (16 Desember) sal vier tot eer van God.

Die magte het hulle aangeval en aanhoudend was hulle terug gedryf. Die swart mag het iets soos geeste gesien en vreesbevange geword. Hulle het weggehardloop en die boere het hulle agterna gesit. Dingaan het gevlug en die magte was oorwin.

Die rivier was rooi van die bloed en die slagting was genoem die slag van Bloedrivier.

Die gelofte

“Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om ‘n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag soos ‘n sabbat sal deurbring, en dat ons ‘n huis tot sy eer sal oprig waar dit Hom behaag, en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan hom te gee.”

Die Gelofte volk was gestig en die gelofte word vandag nog gevier. Die Boere het die republieke, Oranje Vrystaat en Transvaal bewoon en geregeer tot in 1899 toe die Engelse begin het om die republieke in te val. Die Boere was nou wel bekend en was bekend as ‘n Boere nasie. Die oorlog was genoem die Anglo-Boere oorlog.

Oorlog 1899 -1902
Die Boere magte het goed gevaar en was besig om die oorlog teen derduisende Engelse te wen. Die Engelse het egter nog duisende soldate via Natal gestuur om sodoende die Engelse magte te versterk. Duisende Engelse is egter uit loopgrawe doodgeskiet.

Die Engelse begin toe konsentrasie kampe om die vrouens en kinders gevange te neem en voer die Boere gevange uit na eilande soos Bermuda. Hulle steek ook alle plase aan die brand en roei alle diere uit.

Na duisende vroue en kinders dood is en vermoor is besluit die Boere om oor te gee en word die oorlog by die vrede van Vereeniging gestaak.

Siener van Rensburg voorspel tydens die oorlog dat die Boere weer sal heers oor hulleself. Die gelofte volk sal weer opstaan en as God se gelofte volk bekend wees.

Nasionale party
In 1948 wen die Nationale party onder leiding van Doktor Hendrik Verwoerd en hy begin met afsonderlike ontwikkeling. Dit is elke volk in sy eie staat. Hy word egter vermoor en kon nie sy planne deurvoer nie.

Die Nationale party gaan egter voort met regering en skep Blanke, Swart, Kleurling en Indier gebiede wat later sou bekend staan as apartheid. Swartes kom in opstand teen Blanke oorheersing en in 1994 word een man een stem aanvaar en staan die Boere volk of gelofte volk nou onder ‘n swart regering in Suid Afrika.

Siener van Rensburg het egter ook voorspel dat die Nationale party sal krimp tot ‘n klein party in die Kaap en dan tot niet sal gaan. So het dit dan gebeur.

Die opstaan van die gelofte volk.

Siener van Rensburg het egter ook voorspel dat die Boere onder die swart magte sal ly maar dat hulle weer sal opstaan as ‘n volk om oor hulleself te regeer maar nou nie weer oor Suid Afrika maar oor ‘n Boerestaat, ‘n Gelofte volk in ‘n Gelofte staat. Uit die twee Boere state sal daar dan een staat ontstaan wat goed deur ander nasies aanvaar sal word en sal die Boere nie meer as vyand beskou word nie.

Dit word vergelyk met Israel wat gely het onder Egiptenaars en dan gee God hulle ‘n klein staat soos Israel maar tog voldoende vir ‘n nasie om voort te bestaan as Gods dienaars.

Op Kroonstad word die gelofte nasie geseen
In 1976 was die Boere nasie as God se nasie geseen en het die volgende versoek aan Jesus gestalte gevind uit voorspellings uit die ou testament. Uit die Heidense nasie sal ‘n volk ontstaan en hulle sal kinders van God genoem word. Die versoek was aan Jesus gerig om na die Vader te gaan en die heidense nasie met God versoen sodat hulle kinders van God genoem sal word. Jesus het geantwoord dat Hy dit sal doen.

Die kinders het gesing ” ‘n eie volk vir Hom berei ‘n volk om hom te dien en vrees en skape van sy wei te wees”

In 1977 word voorspel dat God sy volk sal lei na ‘n vreedsame land sonder dat oorlog nodig sal wees. Daar gaan egter insidente plaasvind wat geweldadig sal wees maar God sal die staat gee sonder ‘n oorlog en daar sal vrede en voorspoed wees.

Almal wat hulle kan vereenselwig met die Gelofte volk kan geag word ook deel van Die Afrikaner en Boere volk te wees.

19 Replies to “Gelofte volk”

  1. It’s appropriate time to make a few plans for the long run and it is time to be happy. I have learn this put up and if I may I wish to recommend you some fascinating things or advice. Perhaps you could write next articles relating to this article. I wish to read even more issues about it!

  2. Hello my loved one! I want to say that this article is amazing, great written and include almost all significant infos. I would like to look more posts like this .

  3. Hiya very cool web site!! Man .. Beautiful .. Wonderful .. I will bookmark your site and take the feeds additionally?I am glad to seek out so many useful info here in the put up, we need work out extra strategies in this regard, thanks for sharing. . . . . .

  4. hello!,I like your writing very a lot! proportion we keep up a correspondence extra about your article on AOL? I require an expert in this space to resolve my problem. Maybe that is you! Having a look ahead to peer you.

  5. Simply desire to say your article is as astounding. The clearness in your publish is just excellent and that i can think you’re an expert on this subject. Well with your permission let me to seize your feed to stay up to date with drawing close post. Thank you a million and please continue the enjoyable work.

  6. Experience immediate relief from Achilles tendonitis and return to your normal activity level. order soma online In ancient times, pain relief was often the province of mystical healers who communed with the gods. [url=http://somaorderonline.net]buy soma online[/url] HomeoCare Laboratories provides high quality, innovative homeopathic products for consumer distribution as well as custom formulations and private label to the Natural Health Market.

  7. It is perfect time to make some plans for the long run and it’s time to be happy. I’ve learn this put up and if I may I desire to suggest you few interesting issues or tips. Perhaps you could write next articles regarding this article. I wish to read even more issues about it!

  8. After study a few of the blog posts on your website now, and I truly like your way of blogging. I bookmarked it to my bookmark website list and will be checking back soon. Pls check out my web site as well and let me know what you think.

  9. For sure I have aware about that for some time, but right now I’m sure. I think it is good to be informed that and this great article is a big support for every individual that is worrying onit for a bit. I will expect that usare going to find aditional infoon the topic.

  10. Wonderful work! That is the kind of info that are meant to be shared across the net. Disgrace on the search engines for not positioning this submit upper! Come on over and seek advice from my web site . Thank you =)

  11. You actually make it seem so simple using your demonstration however to find this subject being really something that we believe I’d do not ever realize. It sort of feels too challenging and very vast for me. I’m taking a look ahead in your subsequent content, I am going to make an effort to obtain the hang from it http://www.clef-litsud.com Rios vs Yuriorkis Gamboa boxing updates or Gelofte volk | Affiliate Bank.net

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *