Die nuwe Gauteng

Die nuwe Gauteng
December 25, 2010
Dit is nou net ‘n maklike manier om te beskryf wat ons gaan ontwikkel. Die bestaande gaan bly maar die groei is nul of so oor 10 jaar selfs negatief.

Die nuwe Gauteng gaan ons saam met die Europese lande ontwikkel in ‘n streek wat geag word nie veel werd is. In grote so 2/3 van Natal. Dink aan ‘n nuwe Israel en jy is nie ver verkeerd.

Daar wag skokkende nuus vir pesimiste maar wonderlike nuus vir die Christene in Suider Afrika.

Kyk weer en weer