Die verhoor is verby en almal is skuldig. Wat het dit met ons te doen? Wat praat die witmense daaroor? Ja, hulle beskou dit as ‘n skande, maar daar is meer daaroor. Jy sien enige mens met ‘n klein bietjie breins sal besef dat die aksie het die indruk geskep dat ALLE blankes of witmense rasse haters is. Dat hulle almal “ons” wil doodmaak. Die wittes is “ons“ vyand. Die wittes moet nou uitgeroei word uit Afrika. Hulle is toordokters. Continue reading “Boere-mag verhoor. Goed, sleg of stupid.”
Jy in Transvaal of Gauteng en die stigting
Ja ons praat nou oor jou. Jou familie, pa, ma en kinders. Ons kyk waar was jy en hoe lyk jou toestande oor 20 jaar. As jy nou jonk is sukkel jy om ‘n goeie werk te kry. Jy moet sorg vir jou kinders wat oppad is of alreeds moet skool toe gaan. Jy is vasgevang om net te oorleef en pa en ma moet soms help. ‘n Ryding, skoolfondse en wat nog maar dit gaan maar broekskeur met die geldsake. Continue reading “Jy in Transvaal of Gauteng en die stigting”
Hoekom bedrog nie gewen kan word nie, wat nou?
As ons wil voortgaan met beplanning dan moet ons die geskiedenis en vandag se feite eers verstaan. Die ou nuus van apartheid ken ons maar wat het verkeerd gegaan sedert apartheid nie meer bestaan nie. Kom ons kyk wat het gebeur.. Continue reading “Hoekom bedrog nie gewen kan word nie, wat nou?”
Waarheen lei ons ekonomiese verval? (SA)
Ek gaan soek eers na die armoede en vind toe rykdom. Ek gaan soek na die honger kriminele en vind ryk mense. Nou wie is arm en waarheen nou. Skokkend kan ons begin vrae vra. Continue reading “Waarheen lei ons ekonomiese verval? (SA)”
Die Boere politiek; Links of regs?
Kom ons begin eers links dan klink dit so; Die wonderlike nuwe Suid Afrika is wonderlik en almal moet net deelneem aan al die sukses. Die regses is dom en rassisties. Continue reading “Die Boere politiek; Links of regs?”
Armoede, rykdom, maak geld of net ‘n toekoms.
Swart armoede is nie in plakkers kampe nie, en blanke toekoms is nie in Gauteng nie. Waar is geld en waar is die armoede, waar is my kinders se toekoms. Om dit te verstaan moet ons eers ‘n paar tree terug gee. Continue reading “Armoede, rykdom, maak geld of net ‘n toekoms.”
How old is the earth
How old is the earth (translated)
Introduction
This is a growing subject due to more evidence and the availability of information on the Internet. People can’t produce their own idea not withstanding all the scientific facts or theories. Gladly there is a lot of scientist who really wants to determine the age of the earth and not trying to prove a theory nor is being paid to prove anything. Continue reading “How old is the earth”
Siener van Rensburg voorspel vir Boere
Ons moet eers sien in watter delemma Siener is tydens die Boere-oorlog. Siener voorspel dat die swartes die land gaan oorneem. Dat die nasionale party eers ‘n klein party in die Kaap gaan word en dan sal vergaan. Die Boere word dood geskiet, die vrouens en kinders vergaan in konsentrasie kampe en die man maak sulke voorspellings? Sou jy hom glo? Continue reading “Siener van Rensburg voorspel vir Boere”
Stigting vorder met beplanning
Goeie vordering is gemaak deur die SAAI Stigting met die beplanning van die twee stede. Die kern van die beplanning het tans verskuif na werkskepping en fabrieke wat as kretiek beskou word. Sonder werk en fabrieke kan die projek nie suksesvol wees nie. Die e-fabrieke gaan ‘n groot rol speel in die nuwe Bloemfontein wat beplan word.
Omdat die naam nog nie vasgestel is vir die nuwe Bloemfontein berig ons onder die ou naam. Die e-fabrieke gaan ‘n samestelling wees van verskillende elektriese fabrieke wat komponente in die tipe bedryf gaan vervaardig. Dit gaan nou egter ook met eletriese voertuie gekoppel word. ###
SAAI Stigting oorhoofs en beleid
SAAI Stigting
Beleid samestelling
POLITIEKE BEGINSELS Continue reading “SAAI Stigting oorhoofs en beleid”

