Boere-mag verhoor. Goed, sleg of stupid.

Die verhoor is verby en almal is skuldig. Wat het dit met ons te doen? Wat praat die witmense daaroor? Ja, hulle beskou dit as ‘n skande, maar daar is meer daaroor. Jy sien enige mens met ‘n klein bietjie breins sal besef dat die aksie het die indruk geskep dat ALLE blankes of witmense rasse haters is. Dat hulle almal “ons” wil doodmaak. Die wittes is “ons“ vyand. Die wittes moet nou uitgeroei word uit Afrika. Hulle is toordokters.

Gooi nou nie die SAPD weg met verraad en sameswering nie. Of die polisie nog gered kan word sal gesien moet word maar sekerlik een van die septiese in die wereld. Gaan lees maar self oor die na-gevolge van die saak in die howe. Gaan al die kriminele nou vervolg word of onder die tafel beland?

Wie is die “ons”? Almal wat nie wit is. Alle regeerders van alle Afrika lande en veral elke Boere hater. Elke Malema, en elke uitlander wat nie wit is nie. Wie is die “ons” en wie is die “hulle”? Het dit ‘n rol oor hoekom die plaas Boere vermoor word? Wel, alles in die land het te doen met rassisme en dus is die sogenaamde Boeremag nou ook die witmense, die Boere, die Afrikaner se vyand want hulle het ons naam, ons nasie, ons trots verraai. Hulle is terroriste wat nie net ander wou vermoor nie maar ook hulle eie mense verneder tot terroris status. Toordokters wat uitgeroei moet word.

Hoe kon die mense so onnosel wees. Het hulle nooit kon dink dat al sou hulle al die regeerders kon vermoor sou die “ander” mense tog net ander leiers kies. Onnosel is tog om te dink jy kan oor ‘n groot meerderheid swartes regeer. Dis nie sleg nie, dis nie stupid nie, dis onnosel verby. Kom ons los dit eers daar.

Godsdiens. Die eerste wat jy moet afvra is of jy of enige organisasie die grootste gebod oortree. Dit is eerstens die liefde aan die Here jou God, en tweedens jou naaste. Ek vra eers die vraag. Doen jy goed of sleg aan ander?

As jy goed doen, word jy deur God geseen. As jy sleg doen aan ander is dit duiwels en hoort jy in die trunk. Jy is ‘n terroris wat soos ‘n hond vrek geskiet moet word.

Dit is die alfa en die omega en poog ons by die SAAI Stigting om goed te doen aan almal. Om alle rasse in Suider Afrika te bevoordeel alhoewel ons net meer doen vir ons eie mense. Om dit meer spesifiek uit te spel doen ons alles moontlik vir ons eie mense en bevoordeel almal in Suider Afrika met veral toerisme. Die toerisme is veral mense uit Europa en Amerika. Help ons om jou te help en begin vandag om die webwerf aan al jou vriende te vertel. Is dit te veel gevra vir jou bydrae?
Skryf sommer dadelik aan al jou vriende ‘n e-pos en gaan plaas dit op jou facebook dat almal kan sien jy is iemand met integriteit. Groetnis.

##################################################

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *