Help from Germany – Hulp van Duitsland- Siener

Why, ask Deon at deon33@ymail.com   Hoekom, Want siener het dit voorspel. Ook het ons dit nodig want die meeste of hoogste tegnologie is in Duitsland maar ons moet ook kyk na uitvoere. So baie eenvoudig,  vervaardig ons komponente hier en dan voer ons dit goedkoper uit as wat dit in Duitsland vervaardig kan word.

 

Ons het dit reeds bewys dat dit moontlik is en daarom kan ons dit uitbrei en verder verbeter.  So as jy Duits kan praat moet jy met my praat sodat ons kan begin. Die planne is klaar op die tafel. Ons het nou die ontwikkeling nodig. Ons wil egter nie net dieselfde kwaliteit vervaardig nie maar ons wil dit verbeter. Ons produkte moet die nuutste tegnologie bevat en ons strewe om so 10 jaar voor die ander te wees. Beslis nie net goedkoper soos die Sjinese nie.

Dis hoekom ons met Duitsland wil saamwerk. Nie net om te bedel nie, maar om te ontwikkel tot die beste. Ons weet Duitsland is voor, maar ona wil as een span vinniger vorder na sukses. As ons NASA kan laat skaam kry, dan weet ons, ons is op die regte pad. So Duitsers ons wag?

###########################

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *