Siener van Rensburg-Waar is die opstanding van die beloofde land?

Siener van Rensburg oor Hartland  .Waar is die opstanding van die beloofde land – Siener van Rensburg.

Ons het reeds gepraat oor die wat, die hoekom voorspellings en die wanneer. Vandag gaan ons praat oor die waar? Soos Jesus die dood oorwin het. Soos Jesus opgestaan het uit die duister, uit die swaarkry. So sal Jesus weer sy volk laat opstaan. In die hele wereld het die Vader nog net twee volke ‘n land belowe. Die een was Israel en die ander is die gelofte volk. Vandag vra ons nou waar is die beloofte land?

Continue reading “Siener van Rensburg-Waar is die opstanding van die beloofde land?”

Siener 2013 “Hulle het my kind vrek geskiet”

Diewe, stakings, moord.. 2013  Verw. Siener voorspellings, Die WAT?

“Hulle het my kind vrek geskiet” 
Die hoed is laag op die oog. Moedeloos maar nie hopeloos. Siener van Rensburg voorspellings 2013 raak nou so waar. Ek lees die artikel oor ‘wit Boer’ en in die artikel staan die Boer met die hoed in die hand. “Ek wil Boer, ek wil voedsel produseer, ek wil….” Continue reading “Siener 2013 “Hulle het my kind vrek geskiet””

Siener van Rensburg – Boere toekoms – voorspel 2013 – wanneer?

 
Siener voorspellings: Goed met die Boere, mooi toekoms tot by die ewenaar, maar vir SA eers een emmer bloed. Ja, die bloed moet eers vloei, maar ons sien alreeds dat Boere tot by die ewenaar gaan boer in rus en vrede soos Siener voorspel het. Die proses is reeds aan die gang en die mense laat weet dat dit baie goed gaan tussen hulle en die inwoners asook die regerings.

Nou wat voorspel Siener van die Boere in Suid Afrika. Moet ons ry of moet ons bly? Oorsee of waarheen nou. Jy kan dalk jou melkery na die noorde skuif. Saam met mielies kan jy goed doen, die reen is beter en die ryp is minder. Seun hier en pa daar of anders om. Kretieke vrae en as ons weet kan ons reg beplan. So wat nou?

Continue reading “Siener van Rensburg – Boere toekoms – voorspel 2013 – wanneer?”

Waar gaan jy en waar is die dooies?

As die atiies vir my skryf hy bly maar een dank God, dan is daar beslis iets soos aap in sy kop. Wil ons egter vir die duiwel geloof leer is die antwoord, nee! Ons gee feite en die aap kies. Dis klaar. Jy is atiies maar jy dank God? Tart jy?

Die ergste in die jaar 2012 is die volgende vraag: Gaan die bose se geeste vernietig word wanneer die aarde vernietig word? Ek vra maar die vraag want jy kan my dalk help. Kom ons gee net eers bietjie agtergrond.

Continue reading “Waar gaan jy en waar is die dooies?”

Ekonomiese verval en toekoms

Na goeie kommentaar oor die berig van “Invoere – bangkrot Boere in Landbou.com” besef ons net meer hoe vinnig die sake versleg. Die mielie Boere lag vandag bank toe maar tot groot kommer. Die mielie bedryf vernietig tans die voerkrale, melkerye, hoenderboere en almal wat moet voer. Sodra daar weer te veel mielies is, gaan die bedrywe nie meer bestaan nie en is daar nie meer ‘n mark vir die mielie produk nie. Continue reading “Ekonomiese verval en toekoms”